Piet Roodt van Oaktree spog nie net met ‘n prag kleinhoewe buite die dorp nie, maar ook met sy eie koffieroosterkroeg. Vir Roodt is die kuns van koffie meer as net ‘n eenvoudige koppie boeretroos. Dis ...