VERLIEF en verlore in mekaar se arms. Dis hoe Christiaan Jonas (Boesak) en sy lewensmaat Warren Jonas voel ná hulle op 23 Desember ewige trou aan mekaar gesweer het. Dié twee verliefde duifies het ...
VANDERBIJLPARK. – Die vrou wat ‘n paar jaar gelede die land aan die gons gehad het toe sy die knoop met haarself deurgehaak het, het Woensdag 13 Desember vier jaar van “getroude” lewe (met haarself) ...
“Swanepoel wil ongelukkig nie sê waar hy is nie omdat hy vir sy lewe vrees.” James Swanepoel, wat vandag ‘n maand gelede in Klerksdorp vermis geraak het, het kontak met sy familie gemaak. Volgens ...
IS DIT net ek, of word die mans net slegter by die dag? Daar is nie eens meer 'n woord in die woordeboek vir my man nie. In ons 15 jaar van getroud wees het hy twee kinders buite die huwelik gemaak.
JOHANNESBURG, GAUTENG - Vir die eerste keer ooit staan getroude vroue en ma's die kans om as Mej. Suid-Afrika gekroon te word. Die kompetisiereëls is vanjaar verander om dié vroue ook die geleentheid ...
Joan en Fanie Kleynhans is al 60 jaar lank 'n paartjie en 59 jaar daarvan getroud. Saffier, diamant, silwer jubileum, pêrel, robyn en goue jubileum. Dit is al die huweliksherdenking mylpale wat Fanie ...
TUINROETE NUUS - Die uitspraak in die Pretoria Hooggeregshof in GKR v Minister of Home Affairs and Others, Gauteng Division het aansienlike verandering gebring vir eggenote wat buite gemeenskap van ...
'n Sekswerker verklap aan Rian hoekom getroude mans haar bo hul vrouens kies. 'Amanda' gesels later met die Scenic Drive-span. Facebook/ Riaan van Zyl In 2019, het 'n episode van die program 'Skelmpie ...
CARLA van der Spuy, ’n welbekende plaaslike vryskutjoernalis en nie-fiksie skrywer, het die uitdagende taak aangepak om die storie van Amor van der Westhuyzen te vertel in haar nuutste boek, Mishandel ...