DIE Bybelse vers lui: “Die loon van die sonde is die dood.” ’n Man het vanmiddag die waarheid agter hierdie heilige woorde ...
DIE Golden Arrow-busdienste (GABS) het die howe op ’n dringende basis genader nadat Nufas (National Union For All Sectors) ...
’N MAN wat hom as ’n profeet voorgedoen, vroue gelok en hulle gedreig en verkrag het, sal nooit weer die buitelewe sien nie.
‘N PA van Carnavon in die Noord-Kaap is ses jaar tronk toe gestuur nadat hy sy twee weke oue baba ontvoer en gedreig het om ...
Bennie dodge Son, ANC is op sy drade Man vas vir moord op 88-jarige ouma ‘Oom Freddie’ (64) glo deur familielid doodgesteek Hoorn-verhoor: Duncan skuldig; face life in tjoekie Jongman kry tien jaar ...
DIE Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ag life sentences en addisionele 17 jaar direkte tronkstraf secure teen convicted ...
’N TIENERSEUN staar ’n moontlike lang tronkstraf in die gesig ná ’n beweerde moord. Polisie in Letlhabile, Noordwes, het ’n 16-jarige verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n ...
DIE polisie in Gauteng verwelkom die skuldigbevinding en vonnisoplegging van ’n man wat verantwoordelik was vir die moord op ...
ETLIKE ure nadat die gemeenskap van Riemvasmaak in Phumlani Village, Lotusrivier, ’n event gehou het om ’n jaar sedert die ...
HY HET net gaan simpatiseer nadat sy ouma oorlede is, maar toe hy terug huis toe loop, is hy doodgeskiet. Dié tragiese voorval, waarin die 26-jarige Bevan Campbell van Gelvandale in die Oos-Kaap op ...
DIE counterfeit-business in Johannesburg probeer nou ook geld maak uit Rugby’s Greatest Rivalry. Dit kom nadat die polisie en die Nasionale Eenheid vir Vervalste en Onwettige Goedere dié week ’n raid ...
DIE gemeenskap van Wolseley sukkel om tot verhaal te kom ná die steekdood van ’n jong rugbyspeler. Jeromeo Steenkamp (25), ’n kranige rugbyspeler van Wolseley RFC, is Donderdagaand in die area ...